Recommended Retail Price

R250.00

SKU 9780992171933 Category

s'thwathwa (ryp)

Description

Author: Francis Grobler

Paperback

Waarskynlik dié mees intense versameling gedigte uit die pen van Grobler wat behoorlik hulle ink werd is. Die leser laat 90 kragtige, diepsinnige boodskappe en kopskilderye in die midde van die leser.

Hierdie unieke bundel debatteer geheimenisse en ontbloot die intriges en vraagtekens van elke faset van die lewe tot op die been. Getrou aan die digter se vrygees-woordkuns is s’thwathwa weereens die voortreflike vrug van ʼn vrydenker.
Op haar geboortedag word die digter deur die Zoeloes vernoem na ʼn swartryp-frats wat die omgewing tref. Sy word s’thwathwa (Isithwathwa), wat ryp of ys beteken – die titel van hierdie bundel. Soos in Grobler se vroeëre werke en as kind van die aarde word haar intense band met die natuur steeds die basis waarop sommige van haar werke staan.

Probably the most intense collection of poems from the pen of Grobler that is properly worth the ink. The reader allows 90 powerful, understanding messages and “imagination paintings” in the midst of the reader.

This unique anthology debates mysteries and uncovers the intrigue and question marks of every facet of life to the T. True to the poet’s free spirit-word art is s’thwathwa once again the superior fruit of a free .
On her birth day, the poet was named by the Zulu after a black frost incident that hit the environment. She is named S’thwathwa (Isithwathwa), which means ripe or frost – also the title of this anthology. As in Grobler’s earlier works and as the child of the Earth, her intense bond with nature continues to be the basis on which some of her works stand.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “s’thwathwa (ryp)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close Menu