Author: Ingrid Jonker
Paperback + CD
The poems compiled in this anthology was chosen and translated by Ingrid Jonker’s very own daughter, Simone.
This anthology contains:
- A CD with the only three poem recitations done by Ingrid Jonker herself.
- Very rare family photos.
- The cover contains the only semi nude photograph of Ingrid Jonker that is still around. It has been seen only a few times, and has never been published in such way.
Die gedigte in hierdie bundel is deur Ingrid Jonker se eie dogter, Simone, gekies en vertaal.
Hierdie bundel bevat:
- ‘n CD met die enigste drie voorlesings van gedigte wat deur Ingrid Jonker self voorgelees word.
- Skaars familie foto’s.
- Die omslag is die enigste halfnaak foto van Ingrid Jonker wat oor is. Dis ook bitter min gesien. En nog nooit so gepubliseer nie.
Reviews
There are no reviews yet.