Author: Croyez Literary Award
Paperback
Minimal Press en Die Croyez Literêre Toekenning se 2019-kortverhaalwedstryd vir opkomende skrywers word met twee en twintig stories – agtien Afrikaans en vier Engels – in Croyez Stories afgesluit.
Vanjaar se beste stories van die jaar – soos saamgestel deur Zalman S. Davis – belig uiteenlopende temas soos liefdesverhoudings, die dood, humor, en reissketse.
Reviews
There are no reviews yet.